Total Views: 7552  Daily Views: 0 

22L |

Johannes Hendrick De Lange was a well-known figure in Natal, having been an early Voortrekker scout into Natal and a member of the commando which defeated the Zulu’s at the Battle of Blood River on 16 December 1838. De Lange, commonly known as Hans Dons, was hanged in Ladysmith on 26 March 1861, and he had the dubious distinction of being one of the first white men in South Africa to be executed for the murder of a Black man.

6 Reviews

  • Julle kan ‘n uitgebreide WEB-werf oor Hans Dons maak. Hy is my 7de voor-vader. Ek skryf ‘n boeke oor VRYHEID en die rol wat dit speel in ‘n holistiese siening van evolusie versus revolusie. Ek het die boek “Die Wit Kraai” as geskenk gekry toe ek 11 jaar oud was. Dit het ‘n vonk veroorsaak wat nou se jare (74, rolstoel gebonde, 2 krukke loop) soos ‘n groot vuur deur die vlaktes brand. Ek benodig goeie fotos van familie asook sy reise as verkenner. My oupa-groot, (99 jaar, ek 7?jaar) Herzogville, het my vertel hoe hy tot diep in Botswanna tot by die panne en Zimbabwe (ander Boere name in daardie jare) was om na die ruienes te kyk. Ek het mettertyd gaan kyk en mettertyd ‘n woestynloper soos die San geword. Boesmanland, Richtersveld en seekus van die dood (Namibia) het van my paradyse geword. My storie word te lank. Best wense — At (Adriaan)

      • My ma, Catharina Charlotte de Lange, was ‘n dogter van Johannes Hendrik de Lange. Volgens oorlewering was haar Oupa, Hansdons de Lange.

        Ek is Andries Adriaan Meyer (80) seun van Catharina (Mollie) de Lange en Paul Meyer.

        Sal graag enige inligting wil bekom oor die familie stamboom.

    • Hi there

      Hans Dons was our 4th great grandfather and we are desperately looking for more family and history from those days and maybe earlier or later
      our father was AT van Niekerk and his father was Jacobus Ludawikus van Niekerk and his father was Theodorus Ernest van Niekerk and his father was Izak Andries van Niekerk who was married to the daughter of Hans Dons, her name was Elsje Josina de Lange.
      We do have more history but we are very interested in more.
      My name is Sandra van Niekerk and my sister is Jurina Maree van Niekerk and we can be reached on the following.

Leave a Reply

Your email address will not be published.