Ek het maande (dalk al ‘n jaar) terug julle gekontak om uit te vind of julle inligting het oor John Johnson Welbury Clarke wat ‘n fotograaf in julle area was. Niemand het ooit geantwoord op my navraag per whatsapp nie. Hier is dus vir julle meer inligting.
Hy is gebore in 1859 in Hartlepool Durham Engeland. Hy was die fotograaf vir Utrecht en Vryheid tot voor sy dood in Vryheid op 7 Desember 1898 in die losieshuis van Ernst Schaeger. Hy was ook ‘n skilder en sy skilderye het vermoedelik in die Pietermaritzburg se stadsaal gehang.
As julle dalk enige verdere inligting het sal ek graag betaal vir afdrukke daarvan (selfs al is dit van fotos).
Hallo

Groete
Amanda du Plessis